Jellie Babies en Sour worms vir die jongspan
Maak jou eie gesonde Jellie Babies of Suurwurms met net vier eenvoudige bestanddele! Hierdie resep is propvol natuurlike vrugtegeure, vitamiene en proteïene, en kan maklik aangepas word met jou gunsteling vrugtesappe, natuurlike kleure en selfs 'n vegan opsie. Of jy nou vormpies gebruik of sommer self kleurvolle repies sny, hierdie resep is 'n heerlike projek vir die hele gesin.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - Lewer: 3 k se produk portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.