Jaffels
Hierdie is nou nie eintlik ’n resep nie, maar eerder ’n bespreking en antwoord van bak probleme t.o.v. jafels en ander toeknyp rooster broodjies. Sit die brood vas aan die pannetjie? Breek en val al die vulsels uit? Hier is my idees rondom die gebruik van hierdie toeknyp pannetjies en hul werking. Dit maak nie saak of dit elektries of nie-elektries aangedryf word…almal werk op dieselfde beginsel.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 4-6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.