Italiaanse botterversiesel
Wanneer jy ’n koek vir ’n warm dag moet maak, of wanneer die koek vervoer moet word, is ’n versiersel wat sy vorm behou goud werd. Hierdie een neem ’n bietjie tyd en aandag, maar die eindresultaat maak elke minuut die moeite werd.
Die geheim lê in die suikerstroop en die temperatuurbeheer. Hier werk ons met ’n warm suikerstroop wat by ’n meringue ingeklits word en daarna met botter afgerond word om ’n gladde, romerige versiersel te vorm. ’n Suikertermometer is daarom nie ’n luukse nie, maar ’n baie handige hulpmiddel om suksesvol te werk.
Omdat die versiersel van nature spierwit is, is dit ook ’n uitstekende basis wanneer jy met kleurmiddels werk en ’n helder, suiwer kleur wil verkry.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 2 x 20 cm enkel laag koeke portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.