Ingedampte melk: Tuisgemaak
Tuisgemaakte ingedampte melk is ’n betroubare alternatief vir geblikte Ideal-melk. Deur gewone melk stadig oor matige hitte met 60% te verminder, verkry jy ’n romige, gekonsentreerde melkproduk wat goed verkoel en styf geklits kan word. Die resep werk met volroom- of laevetmelk en benodig net geduld en gereelde roer.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 1 liter ongeveer portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.