Hummingbird koek met ‘n twist

Hierdie Jamaikaans-geïnspireerde Hummingbird-koek kombineer ryp piesangs, kaneel en pekanneute met pynappel of gerasperde botterskorsie. ’n Ligte suikerstroop hou die laagies klam en help om lastige koekkrummels tydens versiering te beheer.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 170°C

Porsies - Een groot laagkoek; afhangend van die pan en porsiegrootte. portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions