Hoendersouttert

Maak ’n vinnige hoendertert met ’n krummelrige kaaskors, mikrogolf-witsous, gaar hoender en bottergebraaide sampioene. Bak dit as een groot tert of verdeel die mengsel tussen kleiner individuele tertjies.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 8 porsies. portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions