Hoender Satay met Pindakaas sous

Sagte hoenderborsieblokkies word in ’n eenvoudige jogurt-en-olyfoliemarinade gegeur en daarna tot goudbruin gebraai. Voeg kleurvolle groente tussen die vleis by vir ekstra geur en bedien die sosaties met grondboontjiesous, knoffelroomsous of Nasi Goreng. Dit is ’n maklike braaigereg wat ook heerlik in kosblikke werk.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions