Hoender pasta slaai

Hierdie vinnige hoenderpasta is gemaak vir daardie aande wanneer tyd min is, maar jy steeds ’n behoorlike, geurige maaltyd op die tafel wil sit. Die stoomdrukkoker doen die harde werk en die laaste skeut van Ouma Hantie se knoffelroomsous verander die pasta in ’n heerlike romerige gereg.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions