Hoender en Roommieliesop

Maak ’n vinnige, begrotingsvriendelike hoendersop met roommielies, geroomde sampioene, aspersies of spinasie. Die sop is liggies met soja, tiemie, knoffel en suurlemoenskil gegeur en heerlik saam met vars brood.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions