Hoender a la King

Sagte hoenderblokkies word eers liggies in aftreksel gaar gestoom voordat dit in 'n ryk botter-, sampioen- en roomsous afgerond word. Vars groente, geurige dille en 'n sagte romerige tekstuur maak hierdie gereg besonder veelsydig. Die room word heel laaste bygevoeg om 'n fluweelsagte sous te verseker wat perfek om elke stukkie hoender vou.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions