High altitude baking adaptations (Hoë hoogte bo seespieël gebak) aanpassings

Hoogte bo seespieël is seker een van ons bak en minder brou era se grootste kopkrappers. Daar is somme en nogmaals somme wat gedoen kan word asook formules om hierdie kopkrapper op te los. Ek het in baie kort vir julle ‘n paar riglyne met hierdie formules en ook tengiese agtergrond gegee sonder om self die berekeninge te doen. Hou in aanmerking om eers 'n resep net te bak soos wat dit normaal vir jou aangedui word. Sodra jy merk dat die resultate nie na wense is begin mens dan die lysie af tik v

Prep Tyd - n.v.t. mins

Kook / Bak Tyd - n.v.t. mins

Totale Tyd - n.v.t. mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Kies berging opsie

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - Nie van toepassing portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions