Heuning, neute en gedroogde vrugte sous
Neute- en Vrugteheuning is 'n eenvoudige resep waarin kwaliteitbestanddele die hoofrol speel. Die rou heuning trek die geure van die neute, vrugte en speserye stadig in, terwyl die bestanddele hul tekstuur behou. Ná 'n week se rypwording is die heuning geurig, die neute heerlik bros en die vrugte sag en sappig. Hierdie resep is ideaal vir kaasborde, ontbyt, nageregte of as 'n elegante gasheergeskenk.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 1 liter bottel of 4 tot 5 kleiner bottel portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.