Heuning gemarineerde Kortrib skywe

Marineer dun vark- of beeskortribskywe in ’n geurige sous van heuning, balsamiese asyn, treacle-suiker, appelsap, knoffel en gerookte paprika. Braai dit oor die kole of vries dit vooraf in die marinade vir maklike piekniek- en kuierkos.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions