Herderspastei

Hierdie geurige maalvleis-en-aartappelpastei is ’n eenvoudige gesinsmaaltyd wat met alledaagse bestanddele gemaak word. Die kerrie, borrie en perskeblatjang gee die vleisvulsel ’n heerlike Suid-Afrikaanse geur, terwyl die romerige kapokaartappels en gesmelte Cheddarkaas elke happie

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 30-35 mins

Totale Tyd - 55 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions