Heerlike Knoffel Konfit / Garlic Confit

Garlic Confit, of knoffel confit, is een van die eenvoudigste maniere om maksimum geur uit 'n gewone bol knoffel te kry. Deur die knoffel stadig in olyfolie gaar te maak, word die skerpheid verruil vir 'n sagte, romerige, amper botteragtige geur. Die sagte knoffelhuisies én die geurige olie is ongelooflik veelsydig en gee binne sekondes restaurantgehalte geur aan alledaagse geregte.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - Lewer: 125 ml portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions