Heel koring volgraan brood

Bak ’n maklike roerbrood met gaar koringkorrels of pêrelgars, bruinbroodmeel en heuning. Die beslag word eenvoudig met ’n houtlepel gemeng, laat rys en met sade van jou keuse afgerond.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 60 mins

Totale Tyd - 80 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 200°C

Porsies - 2 medium groot brode portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions