Hamburger patties
Hierdie sappige tuisgemaakte hamburgerpatties word met maalvleis, uie, knoffel, Worcestersous en blatjang gegeur vir 'n heerlike, geurige burger. Die patties kan vooraf gemaak en gevries word, ideaal vir gesinsmaaltye en braaie.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 6-8 indien 100-150g patties gemaak word. portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.