Grootmaat Vanielje of Sjokoladekoek

Bak vier ronde 23 cm-koeke, twee groot plaatkoeke of ongeveer 54 kolwyntjies met hierdie ekonomiese grootmaat-oliesponsresep. Die vanieljebeslag kan maklik na sjokolade aangepas word deur 60 g koekmeel met 60 g kakao te vervang.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 60 mins

Totale Tyd - 80 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 160°C

Porsies - 4 x 23cm ronde koeke of 4 doz kolwyntjies ongeveer portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions