Grondbone botter en heuning beskuit

Hierdie beskuit is ontwikkel vir mense wat 'n meer voedsame alternatief vir tradisionele beskuit soek. Grondboontjiebotter, hawermout en heuning sorg vir 'n ryk geur en uitstekende voedingswaarde, terwyl psylliumvesel (indien gebruik) die veselinhoud verder verhoog. Die resep is besonder veelsydig en kan maklik aangepas word met ander neutbotters, tahini of selfs hummus vir unieke geurvariasies. Die eindresultaat is 'n bros, geurige beskuit wat perfek pas by ontbyt of as 'n energieke peuselhappie deur die dag.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: 170°C

Porsies - ongeveer 30 vingers portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions