Grieks Gebakte Kaaskoek

Hierdie klassieke gebakte kaaskoek kombineer ’n bros Franse Pâte Sucrée-kors met ’n romerige roomkaasvulsel. Dit word stadig in ’n waterbad gebak en verkoel vir ’n sagte, luukse tekstuur.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 60 mins

Totale Tyd - 80 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 200°C

Porsies - 1 Kaaskoek van 23 cm in deursnit. portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions