Glans Ganacheversiersel
Hierdie donkersjokoladeganache word met goeie gehalte sjokolade, vars room en glukosestroop gemaak. Die ganache word teen ongeveer 35 ℃ oor ’n goed verkoelde koek gegiet vir ’n gladde, blink en dekadente afwerking.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 500 g portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.