Gingerbug

'n Gingerbug is die ideale beginpunt vir enigeen wat die wêreld van gefermenteerde drankies wil ontdek. Met net vars gemmer, suiker en water skep jy 'n natuurlike fermentasie-kultuur waarmee jy bruisende gemmerbier, vrugtelimonades en probiotiese koeldrankies kan maak. Hierdie eenvoudige resep leer jou stap vir stap hoe om jou eie kultuur te kweek en veilig te onderhou, terwyl jy die gesondheidsvoordele van natuurlike fermentasie geniet.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - Lewer: 2 liter portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions