Gevulde Ham en Kaas broodjie

’n Sagte Strombolideeg, ’n geurige ham-en-groentevulsel en ’n goudbruin kaasbolaag maak hierdie gevulde brood ’n heerlike, veelsydige ete. Dit kan vooraf berei word en is ideaal vir kosblikke, pieknieks, braaie of as ’n vullende versnapering wanneer familie en vriende kom kuier.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 8-12 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions