Geurige hoenderslaai met Balsamiese mosterd en heuning slaaisous

Wanneer vars produkte uit die tuin beskikbaar is, is hierdie slaai altyd op my spyskaart. Die kombinasie van pêrelgort, sappige gerookte paprika-hoender, liggies geroerbakte groente en 'n geurige emulsieslaaisous sorg vir 'n kompakte, voedsame ete. Rond dit af met vars vrugte, neute of seisoengroente en skep elke keer 'n unieke slaai.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions