Klappermelk Bees stowe gereg

Maak geurige, bottersagte beesstowevleis met uie, tamaties, bruin sampioene en ’n romerige klappersous. Die resep sluit metodes vir die stoof, prutpot, potjie en oond in en is ideaal saam met stampmielies, knoffelroomsous en soet pampoen.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 170°C

Porsies - 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions