Gesonde Hoenderslaai Broodjie
Maklike kitsgisbroodjies met ’n bros kors en sagte binnekant, gevul met hoender, kool, Granny Smith-appel, seldery, neute, mozzarella en avokado. Die resep kan met wit- of bruinbroodmeel berei word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 220°C
Porsies - 4-6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.