Geroosterde groente met balsamiese kruie sous
Hierdie veelsydige balsamiese glanssous is ’n wenner in enige kombuis. Die balsamiese asyn word stadig ingekook totdat dit ryker en dikker word, waarna vars roosmaryn, tiemie of salie die sous met kruiegeure deurtrek. Gebruik dit oor warm geroosterde groente, vleis of slaaie, of puree geroosterde groente saam met die sous vir ’n besonder geurige sop. Die sous kan ook vir maande in die yskas gestoor word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 4 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.