Gerookte worsie en uie hashbrown gereg

Ek glo vas dat 'n goeie pan ontbyt nie ingewikkeld hoef te wees nie. Hierdie gereg is geïnspireer deur die Europese tradisie om gaar aartappels en gerookte wors saam bros te braai. Die geheim lê daarin om die aartappels vooraf gaar te maak en heeltemal af te koel voordat dit gebraai word. Só kry jy daardie goudbruin, bros korsie waarvan niemand ooit genoeg kan kry nie.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions