Gemsbok Skenkel and Neck Potjie

Hierdie tradisionele Gemsbok Skenkel- en Nekpotjie word stadig in 'n gietysterpot gaargemaak totdat die vleis van die been afval. Gerookte paprika, borrie, masala, foelieblom (mace) en naeltjies of kardemom vul die natuurlike geur van die wildsvleis aan sonder om dit te oorheers. Babaaartappels, piekeluitjies, wortels, droëvrugte en 'n romerige klappersous voltooi hierdie unieke Suid-Afrikaanse potjiekos, perfek bedien met romerige kapokaartappels.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - Lewer: 4-6 portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions