Gemengde Skenkel potjie
Hierdie ryk skenkelpotjie kombineer skaapskenkel en -nek met wildskenkel, sampioene, seldery en potjiegroente. Die stadig gekookte vleis word afgerond met ’n romerige litjie-en-masalasous en is heerlik saam met vars brood, vetkoek, kaboemielies of soetpatats.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 8 persone portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.