Gemarineerde Aartappel en biltong slaai

Ek glo nog altyd dat die lekkerste aartappelslaaie nie noodwendig dié is wat pas gemaak is nie, maar dié wat tyd gehad het om hul geure te ontwikkel. Hierdie resep is een van my gunstelinge omdat dit ongelooflik veelsydig is. Vir vleisliefhebbers is fyn windgedroogde springbokbiltong my eerste keuse, maar sterk gerasperde kase soos Gorgonzola, Grana Padano, Pecorino of Parmesaan maak net so 'n uitstekende alternatief. Selfs salami of cabanossi gee 'n heerlike karakter aan hierdie slaai.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions