Gekookte versiersel

Ermine-versiersel, ook bekend as roux-, gekookte of cloudburst-versiersel, is ’n klassieke keuse vir Red Velvet- en Devil’s Food-koek. ’n Afgekoelde melkvla word met botter en strooisuiker geklits om ’n sagte, gladde versiersel te lewer wat nie oorweldigend soet is of maklik in warm weer smelt nie.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - bedek 1 enkel laagkoek of 12 kolwyntjies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions