Gebottelde Tamatieslaai

Hierdie gebottelde tamatieslaai kombineer sappige tamaties, uie, wortels, soetrissies en geurige kruie in 'n ligte asynpekel wat ideaal is vir langtermynbewaring. Die resep is spesiaal ontwikkel volgens beproefde voedselpreserveringsbeginsels en maak gebruik van die warmwaterbad-metode om 'n veilige vakuumseël te vorm. Die resultaat is 'n vars slaai wat maande lank op die spensrak kan wag vir die volgende kamp, kuier of vinnige ete.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - Lewer: 10 liter slaai portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions