Gebakte Korslose Melktert
Gee tradisionele melktert ’n nuwe baadjie met hierdie maklike korslose weergawe. Die ligte beslag vorm vanself ’n sagte korsie aan die buitekant en ’n romerige, bewerige melkvulsel binne. Bak dit in ’n ringpan, ronde koekpan of individuele crème caramel-vormpies en rond dit met kaneelsuiker af.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 12 snye portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.