Fudge Picasso mousse koek
Hierdie koek word in drie fases voorberei om die perfekte tekstuur en geur te verkry. 'n Ligte sjokolade-genoise vorm die basis waarop 'n romerige fudge-mousse geplaas word. Die koek word afgerond met 'n glansende sjokoladedrup, of vir 'n ekstra luukse weergawe omskep in 'n meerlaagse koek wat heeltemal bedek word met 'n sagte karamel-fudgeglasuur. Die resep is ideaal vir verjaarsdae, troues of enige geleentheid waar jy werklik wil beïndruk.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 12 snye portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.