Fruit mince pies

Elke Feestyd het hierdie klein vrugtevlakoekies ons kombuis gevul met die geure van botter, speserye en sitrus. Mamma het die deeg die vorige dag voorberei sodat dit oornag kon rus, en vroeg die volgende oggend het ons saam uitgerol, vormpies uitgesteek en die mooiste tertjies gemaak. Vandag bak ek hulle steeds met dieselfde liefde en dankbaarheid, want sommige resepte is soveel meer as net kos – dit is herinneringe wat van een geslag na die volgende leef.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 24 Fruit mince pies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions