Franse Madeleintjies

Hierdie klassieke Franse Madeleines is lig, botterig en heerlik sponsagtig met hul kenmerkende koepelvorm. Perfek vir teetyd, spesiale geleenthede of 'n elegante bederf saam met 'n koppie koffie.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 210°C

Porsies - Lewer: 12 afhangend van pannetjie grootte portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions