Franse Hoender en Ui-Bredie

Hierdie geurige gereg is ’n heerlike kruising tussen Franse uiesop en ’n vullende hoenderbredie. Dit is eenvoudig, bekostigbaar en ideaal vir ’n vinnige gesinsmaaltyd. Gebruik oorskiet-hoender of vervang dit met skywe beeslende vir ’n smaaklike variasie.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions