Florentyntjies

Maak tradisionele Florentynse koekies met botter, gouestroop, amandels, glanskersies en gemengde sitrusskil. Die klein deeghopies versprei tydens die bakproses tot dun, kantagtige koekies wat ná afkoeling heerlik bros word. Gebruik die koekies heel, bedruip dit met donker sjokolade of kap dit as ’n krakerige bolaag vir roomys, muffins en nageregte.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: 160°C

Porsies - 40-50 5ml scoops portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions