Flaky pastry / Blaar deeg

Hierdie deeg is ’n wonderlike kortpad wanneer jy die bros, skilferige tekstuur van skilferdeeg verlang, maar nie ure wil spandeer nie. Die botter word doelbewus in klein, sigbare stukkies in die meel gelaat. Met elke vou word daardie botterlae platter en vorm dit die kenmerkende skilfers wanneer die deeg bak. Moet dus nie die botter te fyn inwerk nie – die sigbare stukkies is deel van die resep se sukses.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 1,2 kg deeg portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions