Falafal met ‘n romerige Tahini doopsous
Hierdie tradisionele falafel word gemaak van geweekte gedroogde kekerertjies wat saam met vars pietersielie, dille, speserye en sesamsaad fyngemaal word voordat dit goudbruin gebraai word. Die resultaat is 'n heerlike vegetariese gereg met 'n bros kors en 'n geurige, sagte binnekant. Bedien saam met vars tahini-sous, roti, pita of slaai vir 'n voedsame en smaakvolle maaltyd wat maklik vooraf voorberei kan word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - Lewer: 4-6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.