Everything Bagel seasoning

Jare gelede, tydens 'n opleidingsreis na San Francisco, waar ek die kuns van bagels en pretzels leer bak het, het hierdie wonderlike geursprinkel oor my pad gekom. Vandag is dit een van die mengsels wat permanent in my kombuis staan. Dit is ongelooflik veelsydig – van bagels en vis tot slaaie, quiches en selfs patee. Verpak in mooi glasbotteltjies maak dit ook 'n besondere tuisgemaakte geskenk wat enige kosliefhebber sal waardeer.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 2 ½ k ongeveer. portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions