Volgraan Quinoa Protein brood
’n Voedsame tuisgebakte brood met quinoa, gemaalde lynsaad, steengemaalde meel, melk en heuning. Sny die afgekoelde brode vooraf in skywe en vries dit vir maklike ontbyt, kosblikke en roosterbrood.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 2 brode van 19x10cm met hoogte 15 cm portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.