Esdoringstroop en kaneel koekies
Hierdie outydse koekies is bros aan die buitekant en heerlik sag en taai binne, met ’n diep karamel- en maple-geur. Die deeg hoef nie uitgerol te word nie en die koekies word sommer in balletjies gevorm, in suiker gedoop en dan self in die oond platgebak. Vir ’n harder, krakeriger koekie bak jy dit ’n bietjie langer, terwyl ’n korter baktyd ’n heerlik taai koekie lewer.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 50 x 30 ml koekies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.