Een Dosyn Vanielje Kolwyntjies on the dot!
Hierdie Een Dosyn Vanielje Kolwyntjies on-the-dot is 'n klassieke, sagte vanielje-kolwyntjie met 'n romerige botterversiersel wat maklik versier kan word vir enige geleentheid. Die resep is eenvoudig, betroubaar en ideaal vir beginners sowel as ervare bakkers wat elke keer 'n perfekte dosyn wil bak.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 20 mins
Totale Tyd - 40 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 175°C
Porsies - Lewer: 12 portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.