Easy Cowboy Candy

Easy Cowboy Candy is 'n klassieke Amerikaanse resep waar vars jalapeño-rissies in 'n geurige soet-asynstroop ingelê en veilig gepreserveer word. Die perfekte balans tussen soet, suur en pikant maak hierdie ingelegde rissies ideaal vir hamburgers, pizzas, kaasborde, wraps, roomkaas, braaivleis en selfs as 'n verrassende toevoeging tot slaaie.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - Lewer: 4 bottels x 400 ml elk portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions