Duitse Appel en Spesery Koek (Laktose Intoleransie)

Bak ’n klam appel-en-amandelkoek met kaneel, Granny Smith-appels en ’n warm klappermelkstroop. Die koek kan lou of koud met ’n sagte vanieljeroomversiersel bedien word.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 40-50 mins

Totale Tyd - 70 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 12 snye of 1 x 23 cm koek portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions