Doughnuts of Oliebolle

Hierdie groot oliebolresep lewer klassieke ringe, klein balletjies of oliebolle wat met vla, room of karamel gevul kan word. Laat die kinders dit self doop en met strooisels, neute en karamelsous afrond.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 30 mins

Totale Tyd - 50 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 18–24 standaardoliebolle portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions