Doppie deeg vir Soet- en Sout terte

’n Betroubare broskorsdeeg vir klein tertdoppies, groot tertkorse en soet of sout gebak. Rol dit dun of dik, maak ’n sjokoladevariasie en vries die gebakte doppies vir maklike gebruik wanneer dit nodig is.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 200°C

Porsies - 3-4 dosyn doppies of 2-3 groot doppe portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions