Onderste-bo Melktert
Die Onderste-bo Melktert is ’n luukse gebakte melktert met ’n delikate korsie, romerige vla-middellaag en ligte bokant. Die beslag word in ’n waterbad gebak en daarna deeglik verkoel sodat die lae ferm word. Gebruik gewone room vir ’n klassieke geur of klapperroom vir ’n heerlike tropiese variasie.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 150°C
Porsies - 12 snye portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.